Andre Bachelors

Uiteindelik nog ‘n post op die blog!

Hier is ons by Andre se bachelors – het nogal geniet. Sal so paar videos hoeronder oplaai.

Video 1: Bedel Geld vir Spykers

Video 2: toets ‘n bed uit in Sheet Street

Video 3: Q&A Test

Video 4: Shopping in Mall